Quantcast
Channel: Ontbyt – Huisgenoot
Browsing latest articles
Browse All 42 View Live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

3 gesonde, heilsame ontbytresepte om dadelik te beproef

Voel jy traag een rasend honger teen 11:00? Dit is waarskynlik omdat jy nie om ‘n ordentlike ontbyt geëet het nie! Probeer gerus hierdie hawermout-resepte en gee só jou energievlakke ‘n broodnodige...

View Article


Perske-lekkerte

’n Maklike nagereg om ’n maaltyd mee af te sluit. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 50 min. 9 ryp perskes 280 g bevrore moerbeie, ontvries 60 ml (¼ k) suiker 60 ml (¼ k) bruinsuiker 30 ml...

View Article


Video: Ontbytkoek

’n Heerlike alles-in-een-ontbyt! Genoeg vir 6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 30 min. 300 g spekvleis, in blokkies gesny 6 eiers 310 ml (1¼ k) melk sout en peper 1 witbrood, geskeur 300 g...

View Article

Geroosterde ontbyt

Ontbyt is regtig die belangrikste maaltyd van die dag. Hierdie een is maklik om te maak en lyk wonderlik. Genoeg vir 2 mense Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 10 min. 100 g repe strepiespek 1 ryp avokado 1...

View Article

Frittata

Skop jou dag af met hierdie maklike ontbytresep. Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 13 min. 30 ml (2 e) olyfolie 250 g sampioene, in skywe gesny sout en peper 2 knoffelhuisies, fyngedruk...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ontbyt kom nooit te vroeg nie! Hier is 11 heerlike ontbytresepte

Dit maak vroeg opstaan mos nou die moeite werd! .post-slider-container .psc-slider-pagination li a {border-color: #999;}.post-slider-container .psc-slider-pagination li a:hover {border-color:...

View Article

Bone-en-wors-roosterbrood

’n Vullende ontbyt om jou woema te gee vir die dag. GENOEG VIR 4 MENSE Gaarmaak: 10 min. Bereiding: 5 min. 200 g boerewors, in skywe gesny 200 g-blik borlotti-bone, gedreineer en afgespoel 250 g...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Yorkshire-poeding

Hier is een van die twee ander resepte uit ‘n onlangse episode van Jy het ’n Wenresep! op VIA (DStv-kanaal 147). Kry altyd die week se wenresep in die jongste uitgawe van Huisgenoot. Zetta Schmeisser...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sampioen- en eier-ontbyt

Hier is een van die twee ander resepte uit ‘n onlangse episode van Jy het ’n Wenresep! op VIA (DStv-kanaal 147). Kry altyd die week se wenresep in die jongste uitgawe van Huisgenoot. Liezel van der...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Moedersdagbederf: Prutpot-hawermout met klappersuiker

Die Kokkedoortjie-beoordelaar Mari-Louise Guy sê stadig gekookte hawermoutpap is ’n lekker romerige en gesonde manier om die dag te begin en dit is so min moeite. Versier dit met vars bessies en bederf...

View Article
Browsing latest articles
Browse All 42 View Live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>